Inskrywings sluit om 12:00 op 25 November 2009 waarna die publiek kan stem om die finale wenner te kies. Die wenner, wat op 6 Desember tydens die regstreekse uitsending van Jukebox op kykNET aangekondig sal word, moet beskikbaar wees om op 22 Desember na Suid-Afrika te reis.
* R2 per SMS. Gratis SMS’e geld nie (Slegs Suid-Afrika).
|