United States United States
Search:   
Roer
Roer
Roer: 2 September 2010
Roer: 2 September 2010 Casper de Vries het ‘n gawe om mense te laat skaterlag en hiedie week doen hy juis dit. Daar word been getrek en ons maak nader kennis met hierdie geliefde komediant!
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 29   Next Page Last Page
Roer: 26 Augustus 2010Roer: 26 Augustus 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Denise Newman is ‘n legende en hierdie week maak sy ook haar bekendste disse op Roer!. ‘n Diva vol verrassings en plat op die aarde. Kyk hier wat maak sy.
Roer: 19 Augustus 2010Roer: 19 Augustus 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die Tv-joernalis Karen Hart se passie is kos, sy maak dit, sy droom dit en sy skryf dit. Kom kyk hoe ons resepte uit haar nuwe sepiester-kookboek maak. Befaamde kos, net op Roer! Sy maak geroosterde halloumi-kaas, lamskenkelbredie en sjokoladesplinterkoek.
Roer: 12 Augustus 2010Roer: 12 Augustus 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Elsabe Daneel is ‘n aktrise en besigheidsvrou in murg en been. Sy maak 'n draai op kykNET en wys nie net haar kombuis nie, maar ook haar beste resepte en vriendinne.
Roer: 5 Augustus 2010Roer: 5 Augustus 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Terence Bridgett en Paul du Toit is gewilde karakters in Binneland, maar hierdie week speel hulle geen ander rol behalwe twee beste vriende in die kombuis!
Roer: 29 Julie 2010Roer: 29 Julie 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die gewilde sanger Gerhard Steyn kom gooi 'n draai in die kombuis. Daar word gebak en brou, maar soos altyd ook gesing. Baby-choclits soos nog nooit van tevore!
Roer: 22 Julie 2010Roer: 22 Julie 2010
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Gavin Prins se tong raak los oor niemand anders as homself. Kom kyk hoe hierdie bekkige persoonlikheid ‘n paar dinge op die lappe laat kom!
First PagePrevious Page   Page 1 of 29   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.