United States United States
Search:   
Glam Guru
Glam Guru
Glam Guru: Episode 69
Glam Guru: Episode 69 Ons tema is 'Van... na Glam'. Weg met die kwaste en netbalklere- Celest Cronje en Gela Wessels soek die glamour, en Hannon wys hul hoe!
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 10   Next Page Last Page
Glam Guru: Episode 68Glam Guru: Episode 68
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die tema is 'Maak my jonger'. Ina Wessels en Alet Maritz kul die tyd met hul jonger voorkoms. Nou lyk die vlees so jonk soos die gees voel!
Glam Guru: Episode 67Glam Guru: Episode 67
Customer Rating (1 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die tema is 'Girl's night out'. Beste vriendinne en kollegas, Tokkie Andrews en Amelia Swanevelder, word opgetof om asems weg te slaan vir hulle aandjie uit.
Glam Guru: Episode 66Glam Guru: Episode 66
Customer Rating (1 votes)
Play  Download
Tell a friend
Aneska se studente-voorkoms verander na 'n meer gepaste korporatiewe styl en ma Corné lyk sommer jare jonger met haar nuwe moderne styl.
Glam Guru: Episode 65 (Nuwe Seisoen)Glam Guru: Episode 65 (Nuwe Seisoen)
Customer Rating (1 votes)
Play  Download
Tell a friend
Twee bekende radiostemme kry elk 'n nuwe voorkoms en lyk nie meer soos radiotannies nie. Jackie January en Riva.
Glam Guru: Episode 64Glam Guru: Episode 64
Customer Rating (1 votes)
Play  Download
Tell a friend
Ons wys vir Magdaleen Swanepoel en Trudie Pienaar hoe hulle fantasties kan lyk in die beste jare van hul lewe - Glam Guru gaan hulle nou ook afslag gee… op hul jare!
Glam Guru: Episode 63Glam Guru: Episode 63
Customer Rating (2 votes)
Play  Download
Tell a friend
Hester Styger dra nog cat suits en Annemarie Fourie groei haar hare al 16 jaar lank. Die Glam Guru-span kom tot hul redding!
First PagePrevious Page   Page 1 of 10   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.