| Skarrel en Snikkie wonder oor die maan. Asjas die koekblikmuis hoor hulle praat daarvan en besluit om uit te vind waarvan is die maan gemaak. Na Asjas ‘n ruimtetog onderneem, vind hy uit dat die maan van kaas gemaak is. Nie sommer enige kaas nie, maar soetmelk en bloukaas.
|