United States United States
Search:   
Woema
Woema
Woema: Episode 26(Einde van Seisoen)
Woema: Episode 26(Einde van Seisoen) In die laaste episode kuier die span by die Maluti Avontuur, 'n plaaskultuurfees. Ons wys ook hoogtepunte van die tweede reeks en sluit af met iets spesiaals.
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 4   Next Page Last Page
Woema: Episode 25Woema: Episode 25
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Wat het jy nodig om met jou bike te gaan kamp? Bromponies is een van die grootste segmente in die motorfietsmark. Die span toetsbestuur van die groot Burgmann 650 tot die Big Boy 150 Revival.
Woema: Episode 24Woema: Episode 24
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Ons besoek 'n rally en vind uit wat mense dinge laat doen wat hulle normaalweg nooit sou doen nie. Ons kyk na Woema se GS-gereedskapstel en Lindie besoek 'n winkel wat spesialiseer in motorfietsklere vir vroue.
Woema: Episode 23Woema: Episode 23
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Theunis gaan op 'n brekfis-run. Lindie gesels met 'n yster wat beplan om in die volgende drie jaar met sy motorfiets om die wêreld te ry. Die span leer in Kalahari-sand ry en dan kyk ons ook na superfietse.
Woema: Episode 22Woema: Episode 22
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die manne speel in die Kalahari-sand en leer hoe om die 500 duine wat vir hulle wag, te ry. Lindie sorg dat almal weet waar hulle staan met die Woema-sleepwa en maak 'n draai by 'n vroue- motorfietsboetiek.
Woema: Episode 21Woema: Episode 21
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Ons kuier by die Kayalami-renbaan, kyk na die unieke sport, en vind uit hoe so 'n baan aanmekaar gesit en opgegradeer word. Lindie kry haar tweede les in motorfietsry en die manne toets 'n plastiese BMW, die G450X.
Woema: Episode 20Woema: Episode 20
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die Yamaha Tenere, 'n legende in die Dakar-wedren, het vir 'n wyle van die radar af verdwyn. Ons kyk na die nuwe Tenere, gesels met 'n dokter oor motorfietsbeserings en gee 'n beginnersles in ysterperdry.
First PagePrevious Page   Page 1 of 4   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.