United States United States
Search:   
Getroud met Rugby
Getroud met Rugby
Getroud Met Rugby: Episode 8
Getroud Met Rugby: Episode 8 Jimmy is woedend oor die Stryders se swak spel en besluit om ‘n nuwe speler vir die span in te voer. Cornia verneuk vir Krisjan.
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 5   Next Page Last Page
Getroud Met Rugby: Episode 7Getroud Met Rugby: Episode 7
Customer Rating (2 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dries se ouderdom en rugbesering begin nou hulle tol eis. Inge beken teenoor Schalk dat sy wens Reinhardt was eerder dood as om hom so te sien ly. Fafa gaan weer terug ontkleeklub toe
Getroud Met Rugby: Episode 6Getroud Met Rugby: Episode 6
Customer Rating (1 votes)
Play  Download
Tell a friend
Kiki skop vir Fafa uit die huis uit. Cornia smeek Kiki vir geld vir haar ongebore kind wat ‘sieklik’ is. Mieke trek by Splinterboud in.
Getroud Met Rugby: Episode 5Getroud Met Rugby: Episode 5
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die Brand huishouding kom tot stilstand na Lanie se dood; Anke moet ingryp en help om dinge weer aan die gang te kry. Mieke neem haar ‘angry goth’ fase baie ernstig op. Nou dat Botha homself oorgegee het aan die polisie kan Cornia uiteindelik rustig asemhaal. Sy dink aan ‘n slim plan om die geld uit Koekie en Festus te kry.
Getroud Met Rugby: Episode 4Getroud Met Rugby: Episode 4
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Kiki is katatonies na Krisna se dood en sy pak alle blaam op Fafa. Driekie beloof aan Dries om hul baba volterm te dra, sodat hy hom ten minste net kan vashou.
Getroud Met Rugby: Episode 3Getroud Met Rugby: Episode 3
Customer Rating (2 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dries en Driekie moet ‘n baie moeilike besluit neem oor hul ongebore siek baba. Jimmy konkel agter Schalk se rug om die laaste sê te hê.
Getroud Met Rugby: Episode 2Getroud Met Rugby: Episode 2
Customer Rating (3 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die Brand gesin begin in alle erns soek na die vermiste Lanie. Fafa en Kiki soek naarstigtelik na ‘n alternatiewe beenmurgskenker vir Krisna.
First PagePrevious Page   Page 1 of 5   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.