United States United States
Search:   
Proes Straat
Proes Straat
Proes Straat: Episode 20
Proes Straat: Episode 20 Daar word vanaand ‘n groot rugbywedstryd op TV uitgesaai en Waldi braai wors vir sy vriende wat vanaand by hom kom kyk. Wie skree vir wie en wie is die gunstelinge?
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 3   Next Page Last Page
Proes Straat: Episode 19Proes Straat: Episode 19
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Waldi het besluit dat die lewe nie net uit werk kan bestaan nie, en nooi sy vriende uit vir ‘n speletjiesaand!
Proes Straat: Episode 18Proes Straat: Episode 18
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
‘n Werkgewer van Waldi het hom oorreed om op ‘n blinde afspraak te gaan met ‘n baie spesiale meisie. Hy het ‘n afspraak met haar gemaak om hom by sy huis te ontmoet.
Proes Straat: Episode 17Proes Straat: Episode 17
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Waldi wil inskryf vir die populêre reeks Boer soek ‘n vroue, en het sy pelle gevra om hom te kom help met die brief wat hy gaan skryf.
Proes Straat: Episode 16(Nuwe Seisoen)Proes Straat: Episode 16(Nuwe Seisoen)
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Waldemar het sy gastekamer aan ‘n sokkertoeskouer beskikbaar gestel vir ‘n ekstra geldjie. Sy vriende maak ‘n draai om te sien hoe ‘n uitlander lyk.
Proes Straat: Episode 15(Einde van Seisoen)Proes Straat: Episode 15(Einde van Seisoen)
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Waldi en sy vriende maak gereed om na ‘n temapartytjie toe te gaan. Hulle ontmoet by Waldi se woonstel. Wie is wie en hoe gaan hulle lyk?
Proes Straat: Episode 14Proes Straat: Episode 14
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Waldi en sy vriende maak gereed om na ‘n temapartytjie toe te gaan. Hulle ontmoet by Waldi se woonstel. Wie is wie en hoe gaan hulle lyk?
First PagePrevious Page   Page 1 of 3   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.