| Katryn se lot berus in die hande van vreemdelinge. Hulbrand maak homself uit die voete, maar die polisie is warm op sy spoor. Jinx se prokureur, Marius de Wet, is optimisties oor Katryn se hofsaak. Jinx vra Jo Retief se hulp om vir Katryn op te spoor. |