United States United States
Search:   
Hart Van Staal
Hart Van Staal
Hart van Staal: Finale Episode
Hart van Staal:  Finale Episode Die groot dag breek aan en die huis is in rep en roer, al het Willie en Sonja nie veel vir mekaar te s nie. Danksy Dotty, kom die werklike waarheid oor Inge uit. Dit is glad nie wat Willie en Sonja verwag het nie ...
   
Customer Rating (5 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 3   Next Page Last Page
Hart van Staal: Episode 17Hart van Staal: Episode 17
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Willie en Sonja se huwelik is op die rotse oor Inge en nie eers Dotty of Ouma Madelein kan die saak beredder nie.
Hart van Staal: Episode 16Hart van Staal: Episode 16
Customer Rating (5 votes)
Play  Download
Tell a friend
Marie word uiteindelik wakker uit haar koma, maar voel nog dieselfde oor Werner? Veronica maak weer haar opwagting en maak moeilikheid sover sy gaan. Sy vertel vir Willie iets wat finaal ‘n wig tussen hom en Sonja kan indryf ...
Hart van Staal: Episode 15Hart van Staal: Episode 15
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Daar is dalk ‘n sprankie van hoop vir Pieter en Michelle se huwelik. Sonja kom af op skokkende goed in klein Engela se dagboek en Willie neem die reg in eie hande.
Hart van Staal: Episode 14Hart van Staal: Episode 14
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Werner en Marie is op hete kole oor die koms van die baba, veral n ‘n paar vals alarms. Pieter stel vir Michelle voor ‘n ultimatum. Andr trek voordeel uit Sonja se goedhartigheid.
Hart van Staal: Episode 13Hart van Staal: Episode 13
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Sonja verander van plan en Willie is uit die veld geslaan daaroor. Dotty besluit finaal om van Boet te skei. ‘n Stukkende wasmasjien is dalk net die regte medisyne vir Dotty se troebel toestand... en Burger weet net wat om te doen daaromtrent.
Hart van Staal: Episode 12Hart van Staal: Episode 12
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dotty ruik ‘n rot as sy vir Sonja konfronteer. Willie het ‘n plan van aksie, maar hy moet dit eers die familie se goedkeuring kry. Werner doen vir Marius ‘n guns, maar dit het ‘n lelike nadraai. Veronica word uitgevang ...
First PagePrevious Page   Page 1 of 3   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.