 |
In die laaste episode van Begeertes red Barbara vir Annalien uit Jake se kloue. Sy vind hulle in ‘n hool van ‘n hotel waar Jake vir Annalien prober verkrag. Hy het haar drankie gedokter, en ‘n weerlose Annalien weet nie wat gebeur nie. Tony daag onverwags daar op en Jake dink hy kom hom help. Tony is nie daar om te help nie maar om Sandy wat doodverbrand het, se dood te wreek.
|