| Izel en haar baba, Driesie, is terug in die huis by Andries en Mariana, maar wie, en waar, is die kind se pa? Intussen wil dit lyk asof F.G. ‘n positiewe bydrae tot die groei van Henk en Jason se besigheid maak, maar Jason bly skepties, en met goeie rede. Henk kry ook onverwagse nuus van Wilmien. |