United States United States
Search:   
Dryfsand
Dryfsand
Dryfsand: Episode 13 - Finale Episode
Dryfsand: Episode 13 - Finale Episode Die Kaptein laat ‘n boodskap en ontvang hulp. Hy leer van die Organisme en ons sien hoe Charlotte en Koot teen mekaar afgespeel word. Charlotte word vir die altaar voorberei waarop sy van haar eer sal afstand te doen. Lindenberg en Carstens word gedwing om te duik en by ‘n heuglike geleentheid belowe Koot vir Carstens slae.
   
Customer Rating (5 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 2   Next Page Last Page
Dryfsand: Episode 12Dryfsand: Episode 12
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Ons ontmoet die loods van die geskaakte vliegtuig. Johannes sien die paradys voor hom oopgaan en ontdek die pynlike vreugdes van die sweep. Sy mond word geopen en die Kaptein leen boeie. Charlotte ontvang ‘n vreemde besoek, gaan weer prokureurs toe en sy en Koot verdwyn. Die Kaptein vra Johannes een vraag.
Dryfsand: Episode 11Dryfsand: Episode 11
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Charlotte en die Kaptein pas gaatjies op tekste en ontvang ‘n boodskap. Carstens en Lindenberg ontgin die moontlikhede van hoogtevrees en word deel van ‘n komplot. ‘n Groot lig gaan vir Johannes op. Die lot van die geskaakte vliegtuig en sy loods word opgeklaar.
Dryfsand: Episode 10Dryfsand: Episode 10
Customer Rating (4 votes)
Play  Download
Tell a friend
Heinrich en Nanette vlug. Charlie se identiteit word ontdek en Lindenberg en Carstens begin ‘n soektog. Charlotte en die Kaptein speel ‘n spel en sy en Carstens skryf ‘n gedig met diepgaande gevolge.
Dryfsand: Episode 9Dryfsand: Episode 9
Customer Rating (5 votes)
Play  Download
Tell a friend
‘n Vroeëre moord, agt jaar voor die roof, dryf na die oppervlakte. Die aas wat die Kaptein uitgegooi het, word opgeraap maar die vis kom gewelddadig los. Charlotte word iemand anders. Heinrich en Nanette se gevangeskap raak steeds meer beknellend en hulle probeer vlug. Johannes ontdek ‘n dominatrix.
Dryfsand: Episode 8Dryfsand: Episode 8
Customer Rating (5 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die Kaptein gooi sy gevaarlike aas uit. By prokureur Delweary ondergaan Charlotte ‘n verdere hartsverandering wanneer die verlede voor haar oopgaan en sy die diepte van haar agtergond begin besef. Sy ontvang ‘n besondere seël en leer ken die beskaafde optrede van die prokureur.
Dryfsand: Episode 7Dryfsand: Episode 7
Customer Rating (5 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die verassing van Inge Bessermann word gereël, Charlotte ontmoet die prokureur Delweary en ontdek steeds meer van haar agtergrond en die geheimsinnighede daaraan verbonde. Sy strooi die as in vreemde omstandighede terwyl sy uit die nag wat haar omring deur onbekende oë dopgehou word.
First PagePrevious Page   Page 1 of 2   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.