United States United States
Search:   
Orion
Orion
Orion: Episode 10 [PG] - Finale Episode
Orion: Episode 10 [PG] - Finale Episode Die polisie tree in en Superintendent Davids neem beheer oor van die saak. Nog een van die mans van die ’79-bataljon maak kontak met Hoop en Nougat, gaan hy kans kry om sy storie te vertel of gaan hy ook stilgemaak word voor hy by hulle kan uitkom?
   
Customer Rating (9 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 2   Next Page Last Page
Orion: Episode 9 [PG]Orion: Episode 9 [PG]
Customer Rating (5 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dit lyk asof die gevaarlike Bushy vir Zet en Hoop gekry het voor hulle hom kon opspoor. Hy vermoor een van die Nationale Sekuriteit agente en dreig Zet dat sy ma volgende is.
Orion: Episode 8 [PG]Orion: Episode 8 [PG]
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Zet het ‘n teenaanbod vir Kara-Ann, maar gaan sy dit aanvaar? Zatopek en Hoop se berig in die koerant stel Nougat in ‘n slegte lig en hy’s nie gelukkig nie. Gaan hulle enige positiewe reaksie op die berig kry wat dalk tot ‘n deurbraak kan lei?
Orion: Episode 7 [PG]Orion: Episode 7 [PG]
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dit blyk dat die stukkie papier wat in Jan Smit se kluis agtergebly het gebruik was om Dollar-note in die 70’s en 80’s te bind en dat sy identiteitsdokumente vervals is. Dit lyk of Jan met iets gesmokkel het maar wat?
Orion: Episode 6 [PG]Orion: Episode 6 [PG]
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Dis ‘n jaar later en Zatopek is steeds op die afdraande pad, hy drink steeds en is amper elke aand in ‘n kroeggeveg betrokke. Die prokureur Hoop Beneke spoor hom op en vra hom om ‘n privaat ondersoek vir haar te doen. ‘n Man is vermoor en sy testament is uit die huis gesteel.
Orion: Episode 5 [PG]Orion: Episode 5 [PG]
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Nagel word hospitaal toe gejaag na die skietvoorval en Nonnie vermoed Zatopek het nie alles gedoen wat hy kon om die skietery te verhoed nie. Wanneer Nagel dit nie maak nie voel Nonnie dis haar en Zatopek se straf en sy stuur hom weg.
Orion: Episode 4 [PG]Orion: Episode 4 [PG]
Customer Rating (6 votes)
Play  Download
Tell a friend
Nonnie wil Nagel los maar sy is bang vir sy reaksie. Hoop Beneke het nuwe inligting oor Naude se dood en gaan nie die saak daar los nie. Zatopek kry ‘n tweede boodskap van die Rooilint-moordenaar. Nonnie skraap moed bymekaar en vertel Nagel sy wil skei, hy dreig haar met die dood as sy hom sou los.
First PagePrevious Page   Page 1 of 2   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.