United States United States
Search:   
Oor die Kole
Oor die Kole
Oor Die Kole II: Episode 10
Oor Die Kole II: Episode 10 Toks en Kobus kuier saam met Mannetjies Roux om 'n kampvuur in Kathu, Kimberley. Maak gereed om lekker te lag wanneer oom Mannetjies die 'seuns' leer hoe om te vlieg.
   
Customer Rating (0 votes) 1 - lowest rating2 - low rating3 - okay rating4 - high rating5 - highest rating
First Page Previous Page   Page 1 of 4   Next Page Last Page
Oor Die Kole II: Episode 9Oor Die Kole II: Episode 9
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die bekende joernalis Max du Preez gesels met Toks en Kobus oor sy jonger jare in die Vrystaat. Hy vertel dat hy eers regte gaan swot het, maar dit baie vervelig gevind het.
Oor Die Kole II: Episode 8Oor Die Kole II: Episode 8
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Kobus en Toks ontmoet Peter de Villiers by die Crystal Waters Hotel & Spa. Hulle besluit om vir ‘n rit in hul Ferrari deur die Kaapse wynlandgoedere te gaan.
Oor Die Kole II: Episode 7Oor Die Kole II: Episode 7
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die manne gesels met Helen Zille by die parlementsgebou in Kaapstad. Toks kan nie onthou waar hy die Maserati parkeer het nie en Kobus vra 'n vreemdeling vir 'n geleentheid. Sò begin 'n interessante avontuur.
Oor Die Kole II: Episode 6Oor Die Kole II: Episode 6
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Kevin de Klerk is Kobus en Toks se gas en hulle kuier lekker by die Goue Leeus Rugby Unie by die Johannesburg Stadion. Hy vertel dat, toe hy nog gespeel het, het hy WP as hul grootste vyande beskou.
Oor Die Kole II: Episode 5Oor Die Kole II: Episode 5
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Die manne kom agter wat dit is om hard te oefen tydens hul ontmoeting met Andre Arendse by die Super Stadium in Atteridgeville. Hulle sweet omtrent soos hulle Andre se doelskoppe probeer keer!
Oor Die Kole II: Episode 4Oor Die Kole II: Episode 4
Customer Rating (0 votes)
Play  Download
Tell a friend
Kobus en Toks lê besoek af aan Corrie Sanders by die Shape Up Gym in Pretoria-Noord. Kobus stel voor dat Toks vir Corrie ‘n slaansak vashou om op te oefen.
First PagePrevious Page   Page 1 of 4   Next PageLast Page
About Us  |  Minimum System Requirements  |  FAQ  |  Terms & Conditions  |  Privacy  |  Contact Us  |  Advertise With Us
Channels:   KuduClub  |  RugbyZone
© 2009 KuduClub.com - All rights reserved.