|
|
 | Roer: 2 September 2010 (Hoogtepunt) | 

 | | Casper de Vries het ‘n gawe om mense te laat skaterlag en hiedie week doen hy juis dit. |
 | Kwela: 2 September 2010 (Hoogtepunt) | 

 | | Lise spandeer die dag by Ollie Viljoen en Valiant Swart. |
 | Proesstraat: Episode 19 (Hoogtepunt) | 

 | | Waldi het besluit dat die lewe nie net uit werk kan bestaan nie, en nooi sy vriende uit vir ‘n speletjiesaand! |
 | Glam Guru: Episode 68 (Hoogtepunt) | 

 | | Die tema is 'Maak my jonger'. Ina Wessels en Alet Maritz kul die tyd met hul jonger voorkoms. |
 | Binneland Sub Judice: Vrydag, 27 Augustus 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Malan weier om die land te verlaat, en At is bekommerd oor die veiligheid van sy twee seuns. |
 | Glitterati: Episode 115 (Hoogtepunt) | 

 | | Bakgat 2 kom weer binnekort op die silver skerm. |
 | Binneland Sub Judice: Donderdag, 26 Augustus 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Warrick wil verdwyn en hy stel voor dat Malan dieselfde doen. |
|