|
|
 | Villa Rosa: 23 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Astrid smeek Fritz om nie 'n saak teen haar te maak nie, maar Stef voel hy moet daarmee voortgaan. |
 | Binneland Sub Judice: Vrydag, 23 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Brian maak die lewe vir Stefanie moeilik en druk haar in 'n hoek met 'n onverwagse besoek aan At. |
 | Kwela: 22 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Ons gesels met AB de Villiers en Ampie du Preez oor hul nuwe CD. |
 | Binneland Sub Judice: Donderdag, 22 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Stefanie het finansiële probleme, terwyl Brian haar onder druk plaas. |
 | Roer: 22 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Gavin Prins se tong raak los oor niemand anders as homself. |
 | Binneland Sub Judice: Woensdag, 21 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | At sê vir Stefanie dat Binneland goeie publisiteit kort. |
 | Binneland Sub Judice: Dinsdag, 20 Julie 2010(Hoogtepunt) | 

 | | Dylan is bekommerd oor Billy, terwyl almal by Binneland opgewonde oor Stefanie se kombuistee. |
|